Huis van gruwels: My 16 jaar in die Springs-Hel (Afrikaans Edition)

★★★★★ 4.3 22 reviews

US$3.85
Price when purchased online
Free shipping Free 30-day returns

We aim to show you accurate product information. Manufacturers, suppliers and others provide what you see here.
US$3.85
Price when purchased online
Free shipping Free 30-day returns

How do you want your item?
You get 30 days free! Choose a plan at checkout.
Shipping
Arrives Jul 22
Free
Pickup
Check nearby
Delivery
Not available

Free 30-day returns Details

Product details

Management number 237199438 Release Date 2026/07/10 List Price US$3.85 Model Number 237199438
Category

Huis van gruwels is die skokverhaal van die sogenaamde ‘Springs-monster’ wat op die wreedste manier denkbaar alles van sy gesin weggeneem het, maar ook ’n storie van hoop oor hoe ’n dapper jong vrou uiteindelik geluk en genesing vind. Landi is die oudste van vyf kinders wat uit die sogenaamde Springs-gruwelhuis gered is. Sy is nou 21 jaar oud en vertel vir die eerste keer haar verstommende verhaal. In Mei 2014 het die polisie dié huis ontdek waar ’n sadistiese pa sy vrou en vyf kinders vir jare tussen vullis en rotte aangehou, getreiter en gemartel het. In ysingwekkende besonderhede onthou Landi hoe hul pa hulle aangerand, met ’n skokstok geskok, met ’n gaspistool geskiet en met ’n blaasvlam gebrand het, hoe hy martelmetodes nagevors en hulle byna in ’n bad verdrink het. Sy vertel hierdie herinneringe aan Susan Cilliers, ’n ervare joernalis, wat dit met deernis weergee en dit vernuftig met die feite van die polisie-ondersoek en die hofsaak verweef. Read more

ASIN B0946RJGQJ
ISBN13 978-0799393347
Edition 1st
Language Afrikaans
File size 1.2 MB
Page Flip Enabled
Publisher LAPA Publishers
Word Wise Not Enabled
Print length 133 pages
Accessibility Learn more
Publication date September 1, 2019
Enhanced typesetting Enabled

Correction of product information

If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.

Correction Request Form

Customer ratings & reviews

4.3 out of 5
★★★★★
22 ratings | 9 reviews
How item rating is calculated
View all reviews
5 stars
80% (18)
4 stars
6% (1)
3 stars
3% (1)
2 stars
1% (0)
1 star
10% (2)
Sort by

There are currently no written reviews for this product.